INDEKS
- Omsendbriewe
- Feiteblaaie
- Nuusbriewe
- Trusteeverslae
- Reëls van die Fonds
- Beleggingsbeginselsbeleid
- Sanlam: Poliskontrakte, Omsetting- en Voortsettingsopsies
OMSENDBRIEWE
Pensioentrekkers
24 Januarie 2024 – Verhogings vir pensioentrekkers: Verhogingsbrief
19 Desember 2023 – Desember se bonus en pensioen word eers op 19 Desember 2023 betaal: Desember-betaaldtaum
19 Desember 2023 – Bonusbetaling aan pensioentrekkers: Bonus
10 Julie 2023 – Sanlam-polis vir pensioentrekkers: Brief aan Pensioentrekkers
Aktiewe lede – 2026 finansiële jaar
1 Maart 2025 tot 28 Februarie 2026: Omsendbrief vir 2026
Vorm vir opsionele lewensdekking vanaf 1 Maart 2025: Sterftedekking
Aktiewe lede – Ouer dokumente
6 Mei 2022: Nuwe verstek lewensfase beleggingsmodel: Omsendbrief
Die nuwe beleggingskeusevorms is by Vorms beskikbaar.
1 Maart 2024 tot 28 Februarie 2025: Omsendbrief vir 2025
1 Maart 2023 tot 28 Februarie 2024: Omsendbrief vir 2024
1 Maart 2022 tot 28 Februarie 2023: Omsendbrief vir 2023
1 Maart 2021 tot 28 Februarie 2022: Omsendbrief vir 2022
30 Maart 2020 – Algemene Omsendbrief tydens Covid-19: PDF
1 Maart 2020 tot 28 Februarie 2021: Omsendbrief vir 2021
1 Maart 2019 tot 29 Februarie 2020: Omsendbrief vir 2020
1 Maart 2018 tot 28 Februarie 2019: Omsendbrief vir 2019
1 Maart 2017 tot 28 Februarie 2018: Omsendbrief vir 2018
1 Maart 2016 tot 28 Februarie 2017: Omsendbrief vir 2017
1 Maart 2015 tot 29 Februarie 2016: Omsendbrief vir 2016
1 Maart 2014 tot 28 Februarie 2015: Omsendbrief vir 2015
FEITEBLAAIE
[Inligting soos op 31 Desember van die betrokke jaar]
Langtermyn-portefeulje:
2017 / 2018 / 2019 / 2020 / 2021 / 2022 / 2023 / 2024
Konserwatiewe-portefeulje:
2017 / 2018 / 2019 / 2020 / 2021 / 2022 / 2023 / 2024
Inkomstebeskerming-portefeulje:
2017 / 2018 / 2019 / 2020 / 2021 / 2022 / 2023 / 2024
IFLA-portefeulje:
2017 / 2018 / 2019 / 2020 / 2021 / 2022 / 2023 / 2024
NUUSBRIEWE
Nuusbrief 2025
Nuusbrief 2024
Nuusbrief 2023
Daar was nie ’n nuusbrief in 2022 nie.
Nuusbrief 2021
Nuusbrief 2019
Nuusbrief 2018
Nuusbrief 2017 [Die IFLA dokumentasie het die Nuusbrief van 2017 vervang]
Nuusbrief 2016
Nuusbrief 2015
Nuusbrief 2014
Nuusbrief 2013
Nuusbrief 2012
Nuusbrief 2011
Nuusbrief 2010
Nuusbrief 2009
Nuusbrief 2008
Nuusbrief 2007
Nuusbrief 2006
Nuusbrief 2005
Nuusbrief 2004_2
Nuusbrief 2004_1
Nuusbrief 2003_2
Nuusbrief 2003_1
TRUSTEEVERSLAE
Trusteeverslag 2024
Trusteeverslag 2023
Trusteeverslag 2022
Trusteeverslag 2021
Trusteeverslag 2020
Trusteeverslag 2019
Trusteeverslag 2018
Trusteeverslag 2017
Trusteeverslag 2016
Trusteeverslag 2015
REËLS VAN DIE FONDS
Reëlboekie soos vanaf 1 Maart 2025: Reëls
In die reëlboekie wat hier gegee word, word die laaste vier wysigings in kleur aangedui:
- Swart: Oorspronklike reëls en Reëlwysigings 1 tot 7
- Rooi: Reëlwysiging 9: Geldig vanaf 1 September 2021
- Groen: Reëlwysiging 10: Geldig vanaf 1 Mei 2023
- Blou: Reëlwysiging 11: Geldig vanaf 1 September 2024
- Pers: Reëlwysiging 12: Geldig vanaf 1 Maart 2025
In die geval van ’n dispuut oor die reëls sal die amptelike reëlwysiging, soos gestempel deur die FSCA, die geldige reël wees. Hierdie saamgevoegde reëlboekie is bloot vir maklike verwysing.
BELEGGINGSBEGINSELSBELEID
Beleggingsbeginselsbeleid soos op 28 November 2024: Beleggingsbeginselsbeleid
SANLAM
Poliskontrakte
Die versekerde voordele word buite die Fonds deur die NG Kerk in SA gebied. Dit is vir alle lede van die Fonds behalwe vir die Vrystaatse-lede. Die Vrystaat Sinode het hulle eie versekerede voordele vir predikante.
Hierdie polisse geld almal vanaf 1 Maart 2024.
- Opsomming van versekerdevoordele: PDF
- Lewensversekeringspolis: PDF
- Gadeversekeringspolis: PDF en endossement: PDF
- Inkomsteversekeringspolis (Ongeskiktheidspolis): PDF
- Enkelbedrag Ongeskiktheidspolis: PDF
- Inkomsteversekeringspolis vir vastetermynpredikante: PDF
- Kontantbedragpolis vir vastetermynpredikante: PDF
Verdere inligting en vorms
- Vorm vir die Benoeming van Begunstigdes: PDF
- Inligting oor die Omsettings– en Voortsettingopsies: PDF
Omsettingsopsie
Lede se lewensversekering staak by aftrede. Lede het egter die opsie (die Omsettingsopsie) om hulle lewensversekering voort te sit na aftrede. Volgens die Omsettingsopsie kan ’n lid sonder ’n mediese ondersoek voortgaan met lewensversekering by Sanlam, maar teen privaat tariewe wat Sanlam sal kwoteer. Die Omsettingsopsie (indien die lid dit wil neem) MOET egter binne 60 dae na die lid se 65ste verjaarsdag uitgeoefen word. Lede wat vroeër aftree, kan ook die Omsettingsopsie kies, maar moet dit dan binne 60 dae na die vervroegde aftreedatum kies.
Voortsettingsopsie
Lede wat ononderbroke met diens na ouderdom 65 voortgaan, kan met die groeplewensversekering (teen dieselfde premie as vir lede jonger as 65) voortgaan tot en met die lid se sewentigste verjaarsdag. Dit word die Voortsettingsopsie genoem.
Benoemingsvorm
’n Benoemingsvorm wat aan die versekeraar (Sanlam) die opdrag gee aan wie die versekering betaal moet word in van uiterste belang. Elke lid van die Predikante Pensioenfonds moet so ’n vorm voltooi en na die pensioenfondskantoor stuur. Volgens die versekeringswet moet die versekeraar (Sanlam in die geval van die Predikante Pensioenfonds se lede) streng by die benoemingsvorm bly. Sanlam vereis dus ’n spesifieke benoemingsvorm ten opsigte van die risikovoordele (lewensversekering). Gadeversekering word by verstek aan die gade betaal en vereis dus nie ’n afsonderlike benoemingsvorm nie. Indien die versekerde en die gade egter in dieselfde maand sterf, word die lewensversekering én gadeversekering toegeken soos in Kolom E aangedui.
By die Risikoversekering is dit wel moontlik om naas mense, ook ’n trust of enige ander entiteit te benoem as die begunstigde of begunstigdes. Ook hier kan dit baie help as die pensioenfondskantoor van die kontakbesonderhede van die entiteite ingelig kan word. Indien Sanlam of die pensioenfondskantoor nie die entiteit kan opspoor nie, sal die geld na die lid se boedel gaan.
Sanlam se polis verbied die lid om die lid se werkgewer (die gemeente of sinode wat die lid se salaris betaal) as ’n begunstigde te benoem.
“BENEFICIARY means the person(s) nominated by the INSURED, which person(s) may not include the EMPLOYER.”
“EMPLOYER means the CHURCH and any participating body of the EMPLOYER and any branch associated to the EMPLOYER which with the consent of the FUND and SANLAM participates in the Policy.
With regard to an EMPLOYEE, EMPLOYER means that EMPLOYER by whom the EMPLOYEE is or was last employed.”
“‘Person’ is defined in the Insurance Act as “the meaning defined in the Financial Sector Regulation Act (FSRA)”. The FSRA defines a ‘person’ to mean a natural person or juristic person. In terms of the FSRA, a ‘juristic person’ includes “an association, partnership, club or other body of persons of whatever description,….”.