Leesstof

Ons plaas graag nuttige leesstof uit die pensioenbedryf.  Indien u enige vrae rakende enige van die artikels het, kan u gerus die pensioenkantoor skakel.  Ons sal ons bes doen om u verder hiermee behulpsaam te wees.

ON THE SCALES

On the Scales is ‘n gereelde publikasie van Alexander Forbes. Dit hou die fonds (en die fonds se lede) op hoogte van alles en nog wat ten opsigte van die pensioenfondsbedryf.
On the Scales 1 of 2018
On the Scales 2 of 2018
On the Scales 3 of 2018
On the Scales 4 of 2018
On the Scales 5 of 2018
On the Scales 6 of 2018
On the Scales 7 of 2018
On the Scales 8 of 2018
On the Scales 9 of 2018
On the Scales 11 of 2018
On the Scales 12 of 2018

OM TE KYK

Sanlam reken dat ons dalk 200 jaar oud kan word.  Dit raak natuurlik ons aftreeplanne.  Luister (of kyk) gerus na Sanlam se artikel.  Blaai af (op die Sanlam-skakel) en klik op “Listen now” of nog verder af op “Take a look“.